{"id":110963,"date":"2022-05-29T11:14:55","date_gmt":"2022-05-29T11:14:55","guid":{"rendered":"https:\/\/akknyl.co.za\/?p=110963"},"modified":"2023-07-17T05:41:01","modified_gmt":"2023-07-17T05:41:01","slug":"blessed-in-abundance","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/akknyl.co.za\/af\/2022\/05\/29\/blessed-in-abundance\/","title":{"rendered":"In oormaat gese\u00ebn"},"content":{"rendered":"<p>Die Abraham Kriel-kinderhuis Nylstroom het gedurende Mei 2021 kosvoorrade benodig nadat die spens opgeraak het. 'n Facebook-plasing en mediaverklaring het die gemeenskap bewus gemaak van die behoefte van die kinderhuis en die reaksie was oorweldigend!<\/p>\n<p>Donateurs van heinde en verre het saamgespan en die koskaste gevul. Die Ducati-motorfietsgemeenskap het op Sondag, 29 Mei, met \u0149 reusagtige trok vol kos, komberse en skoonmaakmiddels by die kinderhuis opgedaag en elke kind ook met \u0149 geskenk bederf. Hulle het ook vir die kinders hamburgers voorberei en 'n heerlike tyd met hulle deurgebring. Baie dankie aan al die Ducati-manne en -vroue; ons waardeer julle vrygewigheid.<\/p>\n<p>Verskeie ander besighede en individue het ook hul hande in hulle sakke gesteek om finansie\u00ebl by te dra, of om kosvoorrade te voorsien. Die jaggemeenskap sorg gewoonlik gedurende die wintermaande vir vleisvoorrade. PHASA het \u0149 ruim kontantdonasie vir kosvoorrade gemaak. Ons het ook heelwat groente van die boeregemeenskap ontvang. Aangesien ons berg- en vriesplek beperk is en ons nie graag met kos mors nie, het ons van die groente aan ander organisasies sonder winsoogmerk, soos die plaaslike tehuis vir bejaardes, voorsien om hulle te ondersteun.<\/p>\n<p>Een van ons gereelde skenkers in Australi\u00eb het \u0149 GPS-stelsel vir elkeen van ons voertuie geskenk. Die doel hiervan is die monitering van onder andere:<\/p>\n<ul>\n<li>ritte;<\/li>\n<li>spoed;<\/li>\n<li>dienstye;<\/li>\n<li>hernuwing van lisensies; en<\/li>\n<li>dienste.<\/li>\n<\/ul>\n<p>Dit is vir mev. Gerda van der Merwe, uitvoerende hoof van die kinderhuis, belangrik dat daar wisselwerking tussen die kinderhuis en die gemeenskap moet wees. Die kinderhuis moenie altyd net in die posisie wees om te ontvang nie; ons moet ook ander in die gemeenskap kan help wat nood ervaar.<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Abraham Kriel-kinderhuis Nylstroom het gedurende Mei 2021 kosvoorrade benodig nadat die spens opgeraak het. 'n Facebook-plasing en mediaverklaring het die gemeenskap bewus gemaak van die behoefte van die kinderhuis en die reaksie was oorweldigend!<\/p>","protected":false},"author":1,"featured_media":111543,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_thinkrank_schema_form_data":"","_thinkrank_selected_schema_type":"","_thinkrank_additional_schemas":"","_thinkrank_canonical_url":"","_thinkrank_og_title":"","_thinkrank_og_description":"","_thinkrank_og_image":"","_thinkrank_twitter_title":"","_thinkrank_twitter_description":"","_thinkrank_twitter_image":"","_thinkrank_imported_from":"","_thinkrank_focus_keywords":[],"_thinkrank_focus_keyword":"","_thinkrank_robots_meta_enabled":0,"_thinkrank_robots_meta":"","_thinkrank_advanced_robots_meta":"","_thinkrank_exclude_from_search":0,"_thinkrank_exclude_from_archives":0,"_thinkrank_primary_category":0,"footnotes":""},"categories":[71],"tags":[242],"class_list":["post-110963","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-in-the-news","tag-featured"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/akknyl.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/110963","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/akknyl.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/akknyl.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/akknyl.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/akknyl.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=110963"}],"version-history":[{"count":7,"href":"https:\/\/akknyl.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/110963\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":112407,"href":"https:\/\/akknyl.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/110963\/revisions\/112407"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/akknyl.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/111543"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/akknyl.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=110963"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/akknyl.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=110963"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/akknyl.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=110963"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}