{"id":114022,"date":"2023-05-14T05:19:47","date_gmt":"2023-05-14T05:19:47","guid":{"rendered":"https:\/\/akknyl.co.za\/?p=114022"},"modified":"2023-07-17T07:05:12","modified_gmt":"2023-07-17T07:05:12","slug":"mothers-day-at-abraham-kriel-childrens-home-nylstroom","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/akknyl.co.za\/af\/2023\/05\/14\/mothers-day-at-abraham-kriel-childrens-home-nylstroom\/","title":{"rendered":"Moedersdag by Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom"},"content":{"rendered":"<p class=\"p1\">Wanneer ons na die betekenis van die woord moeder kyk, dan verwys dit na \u0149 persoon wat aan \u0149 kind geboorte geskenk het. Dit is ook iemand wat \u0149 bepaalde verhouding met \u0149 kind het en die kind versorg.<\/p>\n<p class=\"p1\">By Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom is daar 170 kinders wat om verskeie redes nie die voorreg gehad het om Moedersdag met hulle biologiese moeders te spandeer nie. Elke kind by die Abraham Kriel Kindershuis Nylstroom het egter \u0149 huismoeder wat tans die rol van \u0149 moeder in hulle lewens speel; iemand wat hulle daagliks versorg, emosioneel koester en ondersteun.<\/p>\n<p class=\"p1\">Ek deel graag twee briefies wat ons van twee van die Abraham Kriel-dogters gekry het.<span class=\"Apple-converted-space\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p class=\"p1\">\u201cM\u00f4re Tannie. Ek wil net baie dankie se vir die liefde en moeite wat tannie doen. Ek waardeur alles. Tannie het \u0149 spesiale plekkie in my hart. Tannie is \u0149 baie sterk en spesiale vrou. Tannie gee om vir mense. Ek kyk baie op na Tannie. Ek is baie dankbaar vir die kanse wat Tannie my gegee het om my lewe reg te kry. Die kinderhuis het my lewe verander; ek sal dit nooit vergeet nie. Ek is trots om deel te wees van die familie. Happy Mother's Day, tannie Gerda. Tannie moet die dag geniet. <span class=\"s1\">\u2764\ufe0f\u2764\ufe0f\"<\/span><span class=\"s2\">\u201d<\/span><\/p>\n<p class=\"p2\">\"Liewe Tannie Patsy <span class=\"s1\">\ud83d\ude0a<\/span><\/p>\n<p class=\"p2\">Ek gaan jou herinner hoe ons waardeer wat jy doen ...<span class=\"Apple-converted-space\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p class=\"p2\">Dankie dat jy die figuurma vir ons gespeel het<\/p>\n<p class=\"p2\">Om die liefde te deel wat jy aan jou kinders moet gee ...<\/p>\n<p class=\"p2\">Om altyd daar te wees ...<\/p>\n<p class=\"p2\">Om so verstaanbaar te wees <span class=\"s1\">\ud83d\ude0a<\/span>&#8230;<\/p>\n<p class=\"p2\">Dit verg die moed van 'n regte ma om dit te doen ...<\/p>\n<p class=\"p2\">Mag jy elke dag wakker word met die wete dat jy hoog op prys gestel word en dat jy nie as vanselfsprekend aanvaar word nie, ten spyte van die uitdagings wat jy altyd te\u00ebkom <span class=\"s1\">\ud83d\udda4<\/span>&#8230;<\/p>\n<p class=\"p2\">Baie liefde<span class=\"s1\">\ud83d\udda4<\/span><\/p>\n<p class=\"p2\">Van MAROELA <span class=\"s1\">\ud83d\ude0a\ud83e\udd0d\ud83e\udd17<\/span><span class=\"s2\">\u201d<\/span><\/p>\n<p class=\"p1\">Om by die kinders in die kinderhuis betrokke te wees, is nie net \u0149 voorreg nie, maar ook \u0149 verantwoordelikheid. Ons moet die voorbeeld wees wat hierdie kinders kan navolg.<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Wanneer ons na die betekenis van die woord moeder kyk, dan verwys dit na \u0149 persoon wat aan \u0149 kind geboorte geskenk het. Dit is ook iemand wat \u0149 bepaalde verhouding met \u0149 kind het en die kind versorg.<\/p>","protected":false},"author":1,"featured_media":114024,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[71,73],"tags":[242,76,78],"class_list":["post-114022","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-in-the-news","category-newsletters","tag-featured","tag-recent-news","tag-newsletters"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/akknyl.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/114022","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/akknyl.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/akknyl.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/akknyl.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/akknyl.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=114022"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/akknyl.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/114022\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":114062,"href":"https:\/\/akknyl.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/114022\/revisions\/114062"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/akknyl.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/114024"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/akknyl.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=114022"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/akknyl.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=114022"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/akknyl.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=114022"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}