{"id":115460,"date":"2026-06-29T06:34:15","date_gmt":"2026-06-29T06:34:15","guid":{"rendered":"https:\/\/akknyl.co.za\/?p=115460"},"modified":"2026-06-29T07:06:25","modified_gmt":"2026-06-29T07:06:25","slug":"a-button-of-hope-for-winter-by-annie-le-roux","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/akknyl.co.za\/af\/2026\/06\/29\/a-button-of-hope-for-winter-by-annie-le-roux\/","title":{"rendered":"\u0149 Knoop van hoop vir die winter, deur Annie le Roux"},"content":{"rendered":"<div class=\"wpb-content-wrapper\"><div data-parent=\"true\" class=\"vc_row row-container\" id=\"row-unique-0\"><div class=\"row limit-width row-parent\"><div class=\"wpb_row row-inner\"><div class=\"wpb_column pos-top pos-center align_left column_parent col-lg-12 single-internal-gutter\"><div class=\"uncol style-light\"  ><div class=\"uncoltable\"><div class=\"uncell no-block-padding\" ><div class=\"uncont\" ><div class=\"uncode_text_column\" ><\/p>\n<p>Soos die dae korter raak en die nagte langer word, maak die winter sy teenwoordigheid bekend. Die ysige wind waai om die hoeke van die kinderhuis, die laaste herfsblare dwarrel grond toe, en ons trek ons jasse stywer om ons lywe om die koue buite te hou.<\/p>\n<p>En dan, op \u0149 koue oggend, wanneer \u0149 mens jou jas wil toeknoop, sien jy dit raak: daar is \u0149 knoop weg.<\/p>\n<p>Net soos met \u0149 jas, gebeur dit soms ook in die lewe. Met verloop van tyd kan van die knope wat ons bymekaar hou \u2013 hoop, moed, geduld, geloof of die wete dat iemand omgee \u2013 losraak of verlore gaan. Wanneer daardie knope ontbreek, voel die bibberweer van die lewe soveel kouer.<\/p>\n<p>Vir baie van ons kinders beteken hierdie knope van hoop ook iets baie prakties: \u0149 warm bord kos, \u0149 winterjas, \u0149 kombers of \u0149 paar skoene wat klein voetjies teen die winterkoue beskerm. Dit is eenvoudige dinge, maar vir ons kinders kan dit die verskil tussen moedeloosheid en hoop beteken.<\/p>\n<p>Hierdie winter word ons almal herinner dat omgee nie altyd groot gebare hoef te wees nie. Soms is dit juis die kleinste daad: \u0149 kledingstuk wat geskenk word, \u0149 maaltyd wat gedeel word, \u0149 vriendelike woord of \u0149 helpende hand. S\u00f3 word \u0149 knoop van hoop in iemand anders se lewe vasgewerk.<\/p>\n<p>Mag hierdie winter vir elkeen van ons \u0149 geleentheid wees om die draad van omgee sterker te maak, dankbaarheid uit te leef en warmte met ander te deel. Want soms word die kleinste gebaar juis die knoop van hoop wat iemand help om deur die winter te kom.<\/p>\n<p>Mag hoop, omgee en dankbaarheid hierdie winter styf vas bly sit.<strong>.<\/strong><\/p>\n<p>Indien jy hierdie winter \u0149 verskil in ons kinders se lewens wil maak, kan jy jou donasie direk inbetaal in ons\u00a0 <a href=\"https:\/\/akknyl.co.za\/af\/our-bank-details\/\">bankrekening<\/a>.<\/p>\n<p>Vir enige navrae rakende die skenking van klere of goedere kan jy gerus \u0149 e-pos stuur na <a href=\"mailto:admin3@akknyl.co.za\">admin3@akknyl.co.za<\/a>.<\/p>\n<p>\n<\/div><\/div><\/div><\/div><\/div><\/div><script id=\"script-row-unique-0\" data-row=\"script-row-unique-0\" type=\"text\/javascript\" class=\"vc_controls\">UNCODE.initRow(document.getElementById(\"row-unique-0\"));<\/script><\/div><\/div><\/div>\n<\/div>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Soos die dae korter raak en die nagte langer word, maak die winter sy teenwoordigheid bekend. Die ysige wind waai om die hoeke van die kinderhuis, die laaste herfsblare dwarrel grond toe, en ons trek ons jasse stywer om ons lywe om die koue buite te hou.<\/p>","protected":false},"author":1,"featured_media":115447,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[71,73],"tags":[76,78,242],"class_list":["post-115460","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-in-the-news","category-newsletters","tag-recent-news","tag-newsletters","tag-featured"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/akknyl.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/115460","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/akknyl.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/akknyl.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/akknyl.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/akknyl.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=115460"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/akknyl.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/115460\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":115467,"href":"https:\/\/akknyl.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/115460\/revisions\/115467"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/akknyl.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/115447"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/akknyl.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=115460"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/akknyl.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=115460"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/akknyl.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=115460"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}