Hands, faces and teeth


Our children’s homes’s soap stores are empty and toothpaste is scarce. Donate sanitary ware and please help us replenish our soap stock.

#Little hands, faces and teeth

Our children’s home is facing an urgent shortage of sanitary supplies. Complete the form below to make a donation.






    Our children’s home is facing an urgent shortage of sanitary supplies. Below is a
    list of what we desperately need to replenish our soap inventory:

    • Body soap
    • Body lotion
    • Shampoo
    • Roll on
    • Toothpaste
    • Sanitary pads for girls
    • Baby nappies: nrs. 4 and 5
    • Vaseline

    Donations can be delivered directly to the children’s home at: 12 De Beer Street, Modimolle,  0510.

    Donations to refill our soap store can be made via BackaBuddy or paid directly into the bank account of the Abraham Kriel Children’s Home Nylstroom.

    Bank details:
    Abraham Kriel Nylstroom Fund
    Bank: ABSA
    Branch: Modimolle
    Branch code: 632005
    Account number: 4113 3977 88
    Reference: Hands and your cell number

    With your help and support, we can ensure that our children’s little hands, faces and teeth sparkle once more.

    Klein Hanno is ʼn wilde rakker, net nege jaar oud.
    Inkleur en legkaartbou voel vir hom soos ʼn fout.

    Boomklim, kettieskiet en maatjies is sy ding.
    En hy is ook mal oor lekker sing!

    Met sonsonder het hy altyd weggekruip
    in die hoop om met sy vuil bas in die bed in te sluip.

    “Hoekom moet ek was as ek môre weer buite speel?”
    het hy elke aand voor badtyd geneul.

    Helfte van die water beland op die vloer
    soos wat die lawwe mannetjie plas en rumoer.

    Binne twee minute spring hy uit die bad.
    Om dié knapie skoon te kry, maak mens sommer sat!

    Sy maatjies raak al minder met die klankie wat om hom hang.
    Om alleen te speel maak hom bietjie baie bang.

    Toe kom liewe Lisa met ʼn pakkie by hom aan,
    Hanno sien ʼn koekie seep en kry dadelik skaam.

    “By die kinderhuis het ons min, daarom moet ons deel,
    as jy skrop met dié sepie, sal jou maatjies weer saamspeel!”

    Klein Hanno skrop dat die borrels spat…
    Die badkamervloer word papsopnat!

    Hy dink aan Lisa van die kinderhuis wat die seep met hom deel.
    Die trane lê vlak, hy’t ʼn knop in sy keel.

    Hy klim hy uit die bad – ʼn nuwe sikspens:
    ʼn Skoon, liewe seuntjie wat weer ruik na mens!

    Klein Hanno is ʼn wilde rakker, net nege jaar oud.Inkleur en legkaartbou voel vir hom soos ʼn fout. Boomklim, kettieskiet en maatjies is sy ding.En hy is ook mal oor lekker sing! Met sonsonder het hy altyd weggekruipin die hoop om met sy vuil bas in die bed in te sluip. “Hoekom moet ek was as ek môre weer buite speel?”het hy elke aand voor badtyd geneul. Helfte van die water beland op die vloersoos wat die lawwe mannetjie plas en rumoer. Binne twee minute spring hy uit die bad.Om dié knapie skoon te kry, maak mens sommer sat! Sy maatjies raak al minder met die klankie wat om hom hang.Om alleen te speel maak hom bietjie baie bang. Toe kom liewe Lisa met ʼn pakkie by hom aan,Hanno sien ʼn koekie seep en kry dadelik skaam. “By die kinderhuis het ons min, daarom moet ons deel,as jy skrop met dié sepie, sal jou maatjies weer saamspeel!”
    Support Us