Ons span


Ons span

Die Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom (AKKN) sal nie kan funksioneer sonder 'n toegewyde span mense met 'n gemeenskaplike visie nie. Dit sluit in dat kinders versorg en opgevoed word om gelukkige, gesonde en goed gedissiplineerde lede van die gemeenskap te word wat die behoeftes van ander in ag neem. Ons personeel het 'n holistiese benadering om na ons kinders om te sien en hul fisieke, godsdienstige, opvoedkundige, welsyns- en sosiale behoeftes in ag te neem. By die AKKN is ons bevoorreg om 'n span hoogs gekwalifiseerde mense met jare se ondervinding te hê om met kinders te werk.
Wat ons doen
Gerda van der Merwe

HUB

It is our privilege to introduce our team.


Gerda van der Merwe

Executive Head

Annemarie le Roux

Admin & Reception

Marlene Jonker

Finance & Administration Manager

Fiona Pretorius

Resources

Sonika Cornelius

Social worker

Tshwantsho Matshabi

Social worker

Elize Sauer

Manager Professional Services

Vutomi Baloyi

Auxiliary worker

Marlene De Villiers

Marketer

Christa Hoffmann

Senior Childcare worker

Herman Jacobs

Instandhouding

Petro Prigge

Cleaning

Corne J van Vuuren

Clothing Depo

Ronel Schwartz

Food Services Manager

Judith Dreyer

Ass. Food Services

Isaac Modimolla

Basic Ambulance Assistant

Ondersteun Ons