Hou ons kinderhuis se pot aan die kook
Ons koskaste, yskaste en seepstoor is amper leeg. Jou ondersteuning sal ons in staat stel om aan te hou om vir ons kinders te sorg.
Word 'n vriend
Word 'n vriend van die Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom deur 'n maandelikse bydrae te maak.
SkenkSlim
Om aan die Abraham Kriel Kinderhuis te skenk is slim, dit hou ʼn belastingvoordeel vir jou en jou onderneming in.
Spiekeries en skoolgereed
Elke skenking help ʼn kinderhuiskind om die skooljaar spiekeries in te gaan.
Van kroontjie tot toontjie
Jy kan help dat ons kinders elke dag vol selfvertroue deurbring.
Jou ou klere, hulle nuwe vere
Jy kan help om ons kinders warm te hou deur ou klere en komberse te skenk aan ons kinderhuis.
’n Feesmaal van Hoop
Jou donasie verander dié feesseisoen ’n bord kos in ’n feesmaal van hoop.
Little hands, faces and teeth
Our children’s home soap stores are empty and toothpaste is scarce. Donate sanitary ware and please help us replenish our soap stock.
SkenkSlim
Om aan die Abraham Kriel Kinderhuis te skenk is slim, dit hou ʼn belastingvoordeel vir jou en jou onderneming in.
Protect Our Children
Today you can be a catalyst to stop violence against children by becoming a friend of the Abraham Kriel Children’s Home Nylstroom.
Christmas Prayer
Be the answer to a child's prayer this year and become a friend of the Abraham Kriel Children’s Home.
Word 'n vriend
Word 'n vriend van die Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom deur 'n maandelikse bydrae te maak.











