In die nuus


MATRIEKAFSKEID

Matriekafskeid 2024: Welgedaan aan ons pragtige presteerders!

Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom is opgewonde om aan te kondig dat die matriekulante van 2024 van Solomon Mahlangu Secondary School en Hoërskool Nylstroom hul matriekafskeid gevier het.

Lees meer

In die nuus


Vlooitjie

Kort maar kragtig: “Vlooitjie”-klein Johanna wen goud vir Abraham Kriel!

Viertienjarige Johanna Ngobene is AKKN se nuutse kampioen, nadat sy goud gewen het by die South African Age Group Games!

Lees meer

ONTSPANNINGSKAMER

Projek vermaak: tyd om ons ontspanningsaal op te gradeer!

2024 was ʼn besige jaar vir almal, en by AKKN het ons talle uitdagings, suksesse en onvergeetlike oomblikke ervaar.

Lees meer

BOS FANTASIE

AKKN se skoolverlatersfunksie 2024: ’n prettige “forest fantasy”

Elke jaar het die kinders wat skool verlaat die geleentheid om die AKKN-skoolverlatersfunksie by die kinderhuis by te woon.

Lees meer

Menlopark

Hoërskool Menlopark-leerders samel R17 000 in vir ons 

Kinders wat kinders help – dit was die resultaat van Hoërskool Menlopark se Sorgweek. Tydens hierdie jaarlikse geleentheid samel Menlopark se leerders fondse in vir verskeie organisasies.

Lees meer

media vaardig

Abraham Kriel kinders is sosiale media slim

By Abraham Kriel Kinderhuis word ons kinders, soos ander, groot in 'n tyd waar sosiale media 'n integrale deel van hul daaglikse lewe is. Ons is daartoe verbind om hulle te leer hoe om te gebruik en ...

Lees meer

Dischem

Ons vier 10-jaar-vennootskap met Dischem Montana

Vanjaar het 'n dekade al verloop sedert 'n toevallige ontmoeting tot 'n betekenisvolle vennootskap tussen Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom (AKKN) en Dischem Montana gelei het.

Lees meer

Matriek

Glans en dans vir Abraham Kriel Kinderhuis-matrikulante!

"My grootste droom is om sukses in die lewe te behaal sodat ek minderbevoorregte mense kan help," sê Micayla, 'n 19-jarige matrikulant wat reeds een van die grootste mylpale op die pad bereik het ...

Lees meer

Universiteit

Akademiese presteerders toer na Engeland

“Styg bo jou omstandighede uit.” Dit is die inspirerende boodskap van Cassandra “Cassie” Stehouwer, een van twee Abraham Kriel-presteerders wat in Oktober Engeland toe sal toer.

Lees meer

Strand

Abraham Kriel-kinders is opgewonde om die see te sien!

Die son en see wag op die Abraham Kriel-kinders, alles te danke aan die goedhartigheid van ons vriende.

Lees meer

AKK Talent

ABRAHAM KRIEL KINDERHUIS SE “THE GREATEST TALENT SHOW” OP 25 MEI 2024

Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom is opgewonde dat die talentaand wat op 25 Mei vanjaar by die Weesgerus Oord aangebied is ʼn reuse sukses was!

Lees meer

AKK Angs

Angs by kinders: Ken die tekens

Jou hart klop, jou hande bewe en skielik voel jy flou. Jy weet hoe angs vir jou voel, maar wat van jou kind? Weet jy hoe om angs in jou kind te identifiseer en te verlig?

Lees meer

AKK Fooie

‘n Fees vir die Familie by AKK!

Op 15 Junie het ons die tweede AKK-fees gevier. Gazebo's is vroegoggend opgerig terwyl ysige winde aan ons jasse getrek het. Klankstelsels is getoets en krag nagegaan. Die gronde geleidelik...

Lees meer

Vermaak en feesviering

Vermaak en feesmaal by Abraham Kriel Kinderhuis

“Die hoogtepunt vir my was die sukses, die geselligheid en die kinders wat lekker gekoop het, en ook lekker saamgekuier het.” So beskryf feesorganiseerder Annie le Roux...

Lees meer

Koffie met Kwêla

Koffie met Kwêla: Besoek aan Abraham Kriel Kinderhuis

Die Kwêla-span was onlangs op soek na 2024 se “Dorp van die Jaar”. Met Modimolle op die lys van finaliste, het die span die Abraham Kriel Kinderhuis op 5 Junie besoek. Die kinderhuis, wat in 1902....

Lees meer

Vol magies, vol hartjies

Vol magies, vol hartjies: AKK se Koskaste-veldtog ʼn heerlike sukses!

Toe staatsubsidies vroeër vanjaar gesny is, was talle organisasies sonder winsbejag bekommerd. Vir Abraham Kriel Kinderhuis dek die staatsubsidie nou minder as 30% van hul uitgawes....

Lees meer

Ninina: Hokkiespeler se drome vat vlam!

Ninina: Hokkiespeler se drome vat vlam!

“Ek dink die feit dat ek hokkie speel leer my selfbeheersing en gee my die motivering om verder te wil gaan,” vertel Ninina Booysens.

Lees meer

Kan jy Monique help om haar droom te verwesenlik?

Kan jy Monique help om haar droom te verwesenlik?

Op 9-jarige ouderdom moes Monique Botha in 2015 die Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom haar nuwe tuiste noem. Met die intrapslag was dit duidelik dat sy nie sou toelaat dat die moeilike huislike...

Lees meer

Ons vier Paasfees met ʼn spesiale liedjie

Ons vier Paasfees met ʼn spesiale liedjie

Paasfees sorg altyd vir ʼn opgewonde, eiertjie-malle stemming by die kinderhuis! Dis gevul met vreugde, liefde en natuurlik hope paaseiers!

Lees meer

Jou ondersteuning maak ʼn verskil

Terwyl ons die nuwe jaar vol hoop en verwagting betree, word ons met ontsaglike dankbaarheid vervul deur die warmte en vrygewigheid wat ons voortdurend van ons skenkers en ondersteuners ontvang.

Lees meer

SkenkSlim

Einde van die finansiële jaar: maak seker jy SkenkSlim

Met die afsluiting van die boekjaar in Februarie 2024, is besighede en individue hard besig om hul finansiële state te finaliseer en hul belastingverpligtinge te bepaal. Daarom wil die Abraham....

Lees meer

TV wenner

Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom het ʼn TV weggegee

Te midde van die feestelike vreugde is ‘n kompetisie geloods waar deelnemers vir ‘n geringe inskrywingsfooi van R10 ‘n 55 duim Samsung-televisie met klanksisteem wen.

Lees meer

See vakansie 2023

Soos in 2022, is die Abraham Kriel Kinderhuis weer deur die Amy Bell-stigting bederf met ʼn ongelooflike seevakansie in Summerstrand, Gqeberha.

Lees meer

HEROTEL

Ons vier die sukses van die Lumen-fees 2023!

Ons is verheug om die wonderlike nuus van die sukses van die jaarlikse Lumen-fees te deel.

Lees meer

Van Bulletjie Rugby tot ʼn blink rugbytoekoms

Gavin Smith, ons talentvolle rugbyspeler, laat ons breëbors van trots by die Abraham Kriel Kinderhuis rondloop.

Lees meer

Prysuitdeling

Kinderhuis vereer kinders by prysuitdeling

Ons jaarlikse Abraham Kriel Kinderhuis-prysuitdeling op 24 Oktober was vir soveel van ons kinders weer ʼn geleentheid om na uit te sien.

Lees meer

Skoolverlaters

Ons vier skoolverlaters en hul blink toekoms!

Ons jaarlikse Abraham Kriel Kinderhuis-prysuitdeling op 24 Oktober was vir soveel van ons kinders weer ʼn geleentheid om na uit te sien.

Lees meer

LNR

ARC skenk aan kinderhuis

Ons was verheug by die Abraham Kriel Kinderhuis om 'n ruim skenking van kruideniersware en toiletware van die Landbounavorsingsraad (LNR) te ontvang. Hierdie skenking is 'n geweldige hulp, want ons ...

Lees meer

Fietsry vir liefdadigheid

Gert Pienaar, 'n fietsryer afkomstig van Johannesburg, het 'n buitengewone 1 000 myl fietsavontuur bekend as die Jo'burg na Blouberg 1000 Mile Challenge aangepak. Hierdie uitdaging behels ...

Lees meer

Vreugde en ondersteuning: Christelike Motorfietsryersvereniging (CMA) se jaarlikse besoek

Ons is verheug om die hartroerende oomblikke van vanjaar se jaarlikse besoek van die Christelike Motorfietsryersvereniging (CMA) aan Abraham Kriel Kinderhuis op 24 Junie te deel. Met hierdie spesiale...

Lees meer

Abraham Kriel Kinderhuis hou kermis op Jeugdag!

Die toegewyde personeel by die Abraham Kriel Kinderhuis, in samewerking met verskeie kerke, het op Jeugdag, 16 Junie, vanjaar 'n basaar gereël. Die geleentheid, wat op ons perseel aangebied is, was 'n...

Lees meer

Moedersdag by Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom

Wanneer ons die essensie van die woord "moeder" ondersoek, omvat dit beide die biologiese daad van geboorte en die diepgaande verband en koesterende rol wat 'n persoon met 'n kind het. 'n Ma is iemand...

Lees meer

Musiekvasvra-aand

Op 29 April het ons 'n fantastiese fondsinsamelingsgeleentheid gereël wat die vorm van 'n musiekvasvra-aand aangeneem het. Ons het 'n aand vol lag, opwinding en goeie musiek geniet. Die opkoms het alles oorskry ...

Lees meer

2022 Matrikulant deel van Amy Bell Foundation

Johanna Phago, een van ons matrikulante van 2022, floreer in Gqeberha (voorheen Port Elizabeth). Irvin Tam, 'n Chinese skenker by ons kinderhuis, het haar 'n pos in die administratiewe...

Lees meer

Donateurs

Ons opregte dank gaan aan al ons donateurs vir hulle volgehoue ondersteuning!

Lees meer

Ons was see toe!

Na maande se beplanning het ons vakansie uiteindelik aangebreek en ons het voor dagbreek om 04:15 op 26 Desember 2022 op ons reis vertrek. Opgewondenheid was in die lug! Dankie aan ons hoofborg, Irvin Tam,...

Lees meer

Kersfees by AKK Nylstroom

Op 3 Desember 2022 het ons jaarlikse Lumen-skouspel weer afgeskop. 'n Marsjeergroep met musiek en 'n Skot met sy doedelsak het die verrigtinge vir ons geopen. Met duisende ligte, kosstalletjies,...

Lees meer

CMA Bronkhorstspruit

Dit was 'n koue wintersoggend toe 85 motorfietsryers se enjins deur die hekke van Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom gedreun het! Sowat 80 opgewonde kindergesiggies het die ryers luidkeels toegejuig en...

Lees meer

Voormalige inwoner is Star Status-finalis

Maryka Oosthuizen, 'n voormalige inwoner van die weeshuis, is gekies as finalis vir die Star Status Seisoen 4-kompetisie. As een van haar projekte moes sy 'n fondsinsameling vir 'n liefdadigheidsorganisasie reël,...

Lees meer

In oormaat geseën

Die Abraham Kriel-kinderhuis Nylstroom het gedurende Mei 2021 kosvoorrade benodig nadat die spens opgeraak het. 'n Facebook-plasing en mediaverklaring het die gemeenskap bewus gemaak van die behoefte van die...

Lees meer

Maatskaplikewerkdienste

Die grootste verantwoordelikheid ten opsigte van aktiwiteite rus op die skouers van die Abraham Kriel Kinderhuis se maatskaplike werkers. Ons het tans drie maatskaplike werkers, een forensiese maatskaplike werker en...

Lees meer

Moedersdag-bederf

Die Abraham Koffiehuis, saam met Chris van Rooyen van Pick n Pay Modimolle, maak Moedersdag op 8 Mei vanjaar ekstra spesiaal vir die ma's van ons gemeenskap. Dankie aan Pick n Pay...

Lees meer

Moreleta Duifies kom kuier

Op 7 Mei het die personeel van die Moreleta Duifies Kleuterskool ons besoek. Die skoolhoof, Saartjie, en haar span het 'n "color run" saam met die kinders gehou. Die babas en kleuters is met kolwyntjie besig gehou...

Lees meer

Matrieks 2021

Dit is met groot trots dat ons kan aankondig dat al ons matrikulante hul matriekeksamen geslaag het. Ons is ook bevoorreg om van ons matrieks die geleentheid te bied vir naskoolse opleiding....

Lees meer

Skenking van driewielvoertuig

Daar is al 'n geruime tyd 'n behoefte om 'n ligte battery-aangedrewe voertuig vir die gebruik van instandhoudingspersoneel te bekom. Gedurende Desember 2021 het Dewald Eksteen van Bufland Landgoed, in samewerking met Berda...

Lees meer

Dankie, Lottoland!

Op 26 November het ons, ons nuwe koffiewinkel geopen. Volg gerus die skakel om die volledige berig te lees.

Lees meer

Lumen-skouspel

Op 4 Desember skakel ons die kersliggies aan. Die gemeenskap kan dan elke aand na ons ligte kom kyk en 'n toegangsfooi van R10 is betaalbaar. Die koffiewinkel sal elke dag oop wees en...

Lees meer

Kleuterswembad in wording

Die vraag na die plasing van babas in die weeshuis het in 2019 toegeneem en ons moes een van ons huise in 'n babahuis omskep. Die swembad is egter nie geskik vir babas en kleuters nie en die...

Lees meer

Pekanneutboord

Die Suid-Afrikaanse Pekanneutvereniging (SAPA) het verlede jaar 20 pekanneutbome aan ons geskenk en nog 100 bome in Augustus vanjaar. Baie dankie aan Ivan Otto, voorsitter van SAPA, wat hierdie skenking goedgekeur het. Ons...

Lees meer

Projek sonpanele

Die uitdaging van elektrisiteit en die verhoogde elektrisiteitskoste het die weeshuis genoop om planne te maak om hierdie ongelooflike hoë maar onontbeerlike uitgawe maandeliks meer bekostigbaar te maak. 'n...

Lees meer

Groentetuinprojek

Die Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom het in die verlede 'n baie mooi groentetuin gehad. Dit het egter tot niks gekom nie, want niemand het verantwoordelikheid vir die projek geneem nie en ons het nie genoeg mannekrag gehad nie...

Lees meer

Tandeweek

Ons is bevoorreg dat Dr. Pinheiro en haar span jaarliks ʼn gratis evaluasie van die kinders se tande doen. Daarna word 10 kinders geïdentifiseer aan wie se tande gratis herstelwerk gedoen word. Ons is baie...

Lees meer

Die onsigbare impak van Covid-19 op kinders in kinder- en jeugsorgsentrums

Blootstelling aan geweld en verwaarlosing, asook die vertraagde ontwikkeling van die kwesbaarste kinders is van die onsigbare gevolge van die Covid-19-pandemie. Dit en meer, is bevind in 'n ...

Lees meer

Nasionale Kinderweek

Nasionale Kinderweek is gevier en die tema van die geleentheid was: "Laat ons almal ons kinders beskerm tydens Covid-19 en daarna".

Lees meer

Om 'n ma vir 'n kind by 'n kinderhuis te wees

“My ma... sy is pragtig, sag afgerond en getemper met ʼn ruggraat van staal. Ek wil oud word en soos sy wees.” (Jodi Picoult)

Lees meer

Kleuterskool maak 'n verskil

Een van die plaaslike kleuterskole, Klein Treetjies Kleuterskool, het ook hulle welwillendheid teenoor die kinderhuis betoon. Hulle kleuters het kouse vir die kinderhuiskleuters geskenk.

Lees meer

#KinderlewensMaakSaak maar hul SAPD-statistieke ontbreek

Die Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom het vandag sy misnoeë uitgespreek omdat daar geen voorsiening gemaak word in die misdaadstatistieke spesifiek vir misdade wat teen vroue en kinders gepleeg word nie. Die...

Lees meer

Kinderhuis skop veldtog af vir 16 Dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders

Die Abraham Kriel-kinderhuis Nylstroom stel vandag sy video bekend om bewustheid te skep teen die uiters hoë vlakke van misdaad teen kinders. Die video sal gebruik word om 100 000...

Lees meer

Nuusbriewe


Ons vier 10-jaar-vennootskap met Dischem Montana

2024 is 'n dekade sedert 'n toevallige ontmoeting ...

Glans en dans vir Abraham Kriel Kinderhuis-matrikulante!

"My grootste droom is om sukses te behaal in...

Akademiese presteerders toer na Engeland

“Styg uit bo jou omstandighede.” Dit is die…

Abraham Kriel-kinders is opgewonde om die see te sien!

Die son en see wag vir die kinders van...