Nasionale Kinderweek


Nasionale Kinderweek is gevier en die tema van die gebeurtenis was: "Laat ons almal ons kinders beskerm tydens Covid-19 en daarna".

ʼn Program is saamgestel en daagliks vir die kinders aangebied. Temas wat hanteer is, sluit die volgende in:
• Wat is Covid en hoe word dit oorgedra?
• Emosies en belewenisse tydens Covid.
• Elke persoon se verantwoorderlikheid ten opsigte van Covid.
• Hou aan om te droom.