Pekanneutboord


Die Suid-Afrikaanse Pekanneutvereniging (SAPA) het verlede jaar 20 pekanneutbome aan ons geskenk en nog 100 bome in Augustus vanjaar. Baie dankie aan Ivan Otto, Voorsitter van SAPA, wat hierdie skenking goedgekeur het. Ons hoop om in die toekoms finansieel by die projek baat te vind sodat ons ons fondse kan aanvul.

Ondersteun Ons