Voormalige inwoner is Star Status-finalis

Maryka Oosthuizen, 'n voormalige inwoner van die weeshuis, is gekies as finalis vir die Star Status Seisoen 4-kompetisie. As een van haar projekte moes sy 'n...

Lees meer

Matrieks 2021

Dit is met groot trots dat ons kan aankondig dat al ons matrikulante hul matriekeksamen geslaag het. Ons is ook bevoorreg om van ons matrieks die geleentheid te bied vir...

Lees meer

Kinderhuis skop veldtog af vir 16 Dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders

Die Abraham Kriel-kinderhuis Nylstroom stel vandag sy video bekend om bewustheid te skep teen die uiters hoë vlakke van misdaad teen kinders. Die video sal gebruik word om...

Lees meer