27 November 2024
Prestasie teen alle verwagtinge in: Abraham Kriel hou jaarlikse prysuitdeling
“Jy moet jou kinders aanmoedig en ondersteun,” het Lady Bird Johnson gesê, “want hulle is geneig om te leef volgens wat jy van hulle glo.”
27 November 2024
Leierskap wink vir pligsgetroue Aiden
“Ons moet die kinders in die rye stil hou, en ons moet seker maak dat hulle nie stout is nie,” verduidelik die 13-jarige Aiden
27 November 2024
Kennis met deernis: Abraham Kriel versorgers kry SETA-kwalifikasies
Abraham Kriel is verheug om aan te kondig dat verskeie van ons huisouers hul Vlak 4 SETA-kwalifikasie in Kinder- en Jeugsorg ontvang het.
30 Oktober 2024
Kort maar kragtig: “Vlooitjie”-klein Johanna wen goud vir Abraham Kriel!
Viertienjarige Johanna Ngobene is AKKN se nuutse kampioen, nadat sy goud gewen het by die South African Age Group Games!
30 Oktober 2024
Projek vermaak: tyd om ons ontspanningsaal op te gradeer!
2024 was ʼn besige jaar vir almal, en by AKKN het ons talle uitdagings, suksesse en onvergeetlike oomblikke ervaar.
30 Oktober 2024
AKKN se skoolverlatersfunksie 2024: ’n prettige “forest fantasy”
Elke jaar het die kinders wat skool verlaat die geleentheid om die AKKN-skoolverlatersfunksie by die kinderhuis by te woon.
30 Oktober 2024
Matriekafskeid 2024: Welgedaan aan ons pragtige presteerders!
Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom is opgewonde om aan te kondig dat die matrikulante van 2024 van Solomon Mahlangu Sekondêre Skool en Hoërskool Nylstroom hul...
23 September 2024
Hoërskool Menlopark-leerders samel R17 000 in vir ons
Kinders wat kinders help – dit was die resultaat van Hoërskool Menlopark se Sorgweek. Tydens hierdie jaarlikse geleentheid samel Menlopark se leerders fondse in vir verskeie organisasies.
23 September 2024
Abraham Kriel kinders is sosiale media slim
By Abraham Kriel Kinderhuis word ons kinders, soos ander, groot in 'n tyd waar sosiale media 'n integrale deel van hul daaglikse lewe is. Ons is verbind tot onderrig...
23 September 2024
Ons vier 10-jaar-vennootskap met Dischem Montana
Vanjaar het 'n dekade al verloop sedert 'n toevallige ontmoeting tot 'n betekenisvolle vennootskap tussen Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom (AKKN) en Dischem Montana gelei het.