Junie 29, 2026
Oosterlig Gemeente se omgee laat kinderharte blom
Vir Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom beteken die betrokkenheid van gemeentes veel meer as ondersteuning
Junie 29, 2026
Bemarker leef haar roeping by ons kinderhuis uit
Marlene de Villiers is sedert 2018 die bemarker van Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom.
Junie 29, 2026
Ivor Swartz bring ʼn boodskap van hoop en tweede kanse
Ivor Swartz bring ʼn boodskap van hoop en tweede kanse
April 24, 2026
Passiespel raak harte by Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom.
Op 1 April het die Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom sy jaarlikse Passiespel by die kinderhuis aangebied.
April 24, 2026
Die begin van ʼn beter toekoms – Irene Sithole se verhaal
My reis het in 2019 as 'n graad 10-leerder by die Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom begin.
April 24, 2026
'n Stem van hoop en deernis
Portia is ʼn maatskaplike werker by Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom en vir haar is dit veel meer as net ʼn beroep; dit is ʼn belangrike deel van wie sy is.
April 24, 2026
Show on the Road bring 'n boodskap van hoop
Die Show on the Road-projek is 'n inisiatief waarin 17 talentvolle kinders van Abraham Kriel as deel van 'n dramagroep opgelei word.
Maart 26, 2026
Hiep hiep hoera, die Abraham Kriel-kinders vier hul verjaarsdae!
Gedurende Februarie het Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom die “Hip hip hoera!”-veldtog van stapel gestuur.
Maart 26, 2026
Gerda van der Merwe, 'n Draer van Hoop wat lewens verander
Op Internasionale Maatskaplike Werkersdag het mense regoor die land stilgestaan om te besin oor diegene wat daagliks in die skaduwees werk.
Maart 26, 2026
Borg 'n gimnasiumlidmaatskap vir 'n seun van die kinderhuis
By Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom is daar 'n groep energieke en gedrewe jong seuns met groot drome vir hul toekoms.










