Lumen Festival

Lumen-fees

Die Lumenfees, ook bekend as die Fees van Ligte, het die terrein van Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom weer eens van 13 tot 23 Desember 2025 aan die gons gehad.

Lees meer

Children’s Home Nominated for Business of the Year Awards, Ontbytsake

Kinderhuis genomineer vir Besigheid van die Jaar-toekennings, Ontbytsake

Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom is trots om aan te kondig dat ons as finalis in Ontbytsake se Onderneming van die Jaar benoem is.

Lees meer

Van Wettens golf day brings hope to Children’s Home children

Van Wettens gholfdag bring hoop vir Kinderhuiskinders

Die jaarlikse Van Wettens gholfdag is op Vrydag 17 Oktober by die Matumi Gholfbaan in Mbombela gehou.

Lees meer

Abraham Kriel children visit Hope for the Blind in Modimolle

Abraham Kriel-kinders besoek Hope for the Blind in Modimolle

A group of children from Abraham Kriel Children’s Home Nylstroom visited the new Hope for the Blind centre in Modimolle on 18 October, where ophthalmology is combined with art and…

Lees meer

Nylstroom Business Chamber’s 2025 year-end function at Die Koffiewinkel

Nylstroom Sakekamer se 2025 jaareindfunksie by Die Koffiewinkel

Op Vrydagoggend, 7 November 2025, was Die Koffiewinkel vroeg-vroeg al ʼn bedrywige toneel ter voorbereiding vir die Nylstroom Sakekamer se jaarlikse afsluitingsfunksie.

Lees meer

Diamond Hearts NPO hosts development workshop for young women from Abraham Kriel Children’s Home

Diamond Hearts NPO inspireer jong vroue van Abraham Kriel Kinderhuis

Op 20 September het Anna du Plooy en Kyra-Jade van Diamond Hearts NPO ʼn ontwikkelingswerkswinkel aangebied vir ʼn groep jong dames van Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom.

Lees meer

School leavers’

Skoolverlatersfunksie – 'n aand van elegansie gevul met emosie

The Abraham Kriel Children’s Home Nylstroom’s 2025 school leavers’ function, held on Thursday evening, 16 October at Tsekama Wedding Venue, was much more than just an elegant…

Lees meer

creativity as a catalyst

Nuwe program gebruik kreatiwiteit as 'n katalisator vir genesing en groei

By die Abraham Kriel Kinderhuis in Nylstroom het kreatiwiteit ʼn kragtige katalisator vir genesing, groei en selfontdekking geword.

Lees meer

Inspiring futures

Inspirerende toekoms – WRSA Loopbaanoriënteringsdag maak deure oop vir Abraham Kriel Kinders

On Friday, 19 September 2025, the children of the Abraham Kriel Children’s Home in Nylstroom were given a unique opportunity to explore future career paths during a Career…

Lees meer

Abraham Kriel cycling project

Donasies stroom in vir Abraham Kriel se fietsryprojek – dankie aan Keter Technologies

Na afloop van die bekendmaking van die kinderhuis se nuwe fietsryprojek onder leiding van Johan Joubert, het daar verskeie donansies ingestroom.

Lees meer

Ondersteun Ons