Julie 28, 2026
Vakansiepret vir Huis Wag-ʼn-Bietjie se kleuters
Die kleuters van Huis Wag-ʼn-Bietjie by Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom het op 26 Junie ʼn spesiale uitstappie na Spring-Box Trampoline Park in Bela-Bela geniet.
Julie 28, 2026
ʼn Dag van leer en verwondering by Adventures with Elephants
Kinders van Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom het gedurende die Junie-vakansie besoek by Adventures with Elephants afgelê.
Julie 28, 2026
Huisouers speel ʼn belangrike rol in ons kinders se herstel
Sina Mohlape is a house parent at Abraham Kriel Children’s Home Nylstroom. For her, the work she does each day is a calling that requires love, patience, understanding and…
Julie 28, 2026
Annie le Roux – ʼn hart vir mense, ʼn hand vir elke taak
Vir baie mense by Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom is Annie le Roux beter bekend as “Anna Patat”.
Junie 29, 2026
Kinderhuisfees 2026 wys wat die gemeenskap kan doen
On Saturday, 13 June 2026, Abraham Kriel Children’s Home Nylstroom became the centre of community spirit as visitors, exhibitors, performers, sponsors and volunteers gathered for…
Junie 29, 2026
ʼn Knoop van hoop vir die winter, deur Annie le Roux
As the days grow shorter and the nights draw in, winter makes its presence felt. An icy wind blows around the corners of the children’s home, the last autumn leaves drift to the…
Junie 29, 2026
Loof Hom in die Bosveld-gospelfees lok ondersteuning vir ʼn goeie doel
Op 23 Mei 2026 het Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom die eerste Loof Hom in die Bosveld-gospelfees by die Weesgerus Oord aangebied.
Junie 29, 2026
Klerekruik gee ons kinders waardigheid, een kledingstuk op ʼn slag
By die Abraham Kriel Kinderhuis is ons Klerekruik se missie eenvoudig: om elke kind netjies, warm en met waardigheid van kop tot tone te klee.
Junie 29, 2026
Profiel van Sonika Cornelius – ʼn lig vir ander
Sonika Cornelius is ʼn ma, eggenote, maatskaplike werker en aktiewe gemeenskapslid met ʼn passie vir mense.
Junie 29, 2026
Shemondre wys vasbytgees by ʼn Survivor-kamp
Vyf-en-twintig Abraham Kriel-kinders tussen die ouderdom van 14 en 18 jaar het onlangs aan die eerste Survivor-kamp deelgeneem.










