Lumen-skouspel


Op 4 Desember skakel ons ons kersliggies aan. Die gemeenskap kan dan elke aand na ons liggies kom kyk en ʼn ingangsfooi van R10 is betaalbaar. Die koffiewinkel sal in Desember, terwyl die liggies aan is, elke dag en aand oop wees.