Groentetuinprojek


Die Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom het in die verlede 'n baie mooi groentetuin gehad. Dit het egter tot niks gekom nie, want niemand het verantwoordelikheid vir die projek geneem nie en ons het nie genoeg mannekrag gehad om dit gereeld in stand te hou nie.

Antonet Behr van Urban Farming het ons egter genader en gevra of hulle betrokke kan raak en weer ʼn groentetuin kan aanlê.

Ondersteun Ons