Mei 29, 2023
Ons benodig toiletware
Ons het voortdurend toiletware nodig, aangesien ons dit maandeliks uitreik om behoorlik na ons kinders se fisiese sorg om te sien.
Desember 28, 2022
Skenkers
Ons opregte dank gaan aan al ons skenkers vir hul volgehoue ondersteuning!
November 20, 2021
Dankie, Lottoland!
Op 26 November het ons, ons nuwe koffiewinkel geopen. Volg gerus die skakel om die volledige berig te lees.
November 8, 2021
Lumen-skouspel
On December 4, we switch on our Christmas lights. The community can then come and look at our lights every night and an entrance fee of R10 is payable. The coffee shop will be…
Augustus 1, 2021
Tandeweek
We are privileged that dr. Pinheiro and her team do a free evaluation of the children's teeth every year. After that, 10 children are identified to whose teeth free repairs are…
Mei 8, 2021
Nasionale Kinderweek
Nasionale Kinderweek is gevier en die tema van die geleentheid was: "Laat ons almal ons kinders beskerm tydens Covid-19 en daarna".





