Skenking van driewielvoertuig


Dit is al vir ʼn geruime tyd ʼn behoefte om ʼn ligte batteryaangedrewe voertuig te bekom vir die gebruik van die instandhoudingspersoneel. Gedurende Desember 2021 het Dewald Eksteen van Bufland Landgoed, in samewerking met Berda Landboukundige Konsultante, saamgespan om vir die kinderhuis ʼn driewielvoertuig te skenk. Baie dankie Dewald en Pierneef – julle vergemaklik die taak van ons instandhoudingspersoneel!

Ondersteun Ons