Skenking van PHASA Stigting

Ons is baie bevoorreg om deur die PHASA Stigting met klere en skryfbehoeftes bederf te word. Die PHASA Stigting was die kinderhuis nog altyd goedgesind en het in die verlede verskeie donasies aan die kinderhuis gemaak.

Die jagters reik oor die algemeen geweldig baie uit na die kinderhuis. Oorsese jagters skenk dikwels die vleis van die diere wat hulle jag aan die kinderhuis. Wildsvleis is ʼn baie algemene dis op die kinderhuis se spyskaart!

Ondersteun Ons