Help Gavin Smith
Ondersteun Gavin Smith deur 'n maandelikse bydrae te maak.
#Gavin Smith
Voltooi en dien die vorm hieronder in om na ons skenkingsportaal herlei te word.

Gavin is sedert Mei 2014 deel van ons AKK-familie. Hy is ʼn kranige sportman en blink uit in rugby, krieket en gholf. In 2018 word hy as leier by Laerskool Nylstroom verkies. In 2022 is Gavin vir die Limpopo Blou Bulle se hoërskolespan gekies. Hy word in 2022 as onderhoofseun van Hoërskool Nylstroom aangewys. Sy droom is om ingenieurswese te studeer en beroepsrugby te speel.
Ek is al lank in die kinderhuis; as dit nie vir dié plek was nie, dan sou ek nie al my drome kon bereik nie. Die Here het my hier geplaas om ʼn verskil te maak en die klein kindertjies te inspireer. Die kinderhuis is ʼn plek waar drome waar word.
Bankbesonderhede:
Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom Fonds
Bank: ABSA
Tak: Modimolle
Branch Code: 632005
Account Number: 4113 3977 88
Verwysing: Carpe Diem en jou telefoonnommer
