#Veiligeruimte-verslag

Die Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom het op 21 Oktober 2021 sy #VeiligeRuimte-verslag as deel van die organisasie se Beskerm ons kinders-veldtog bekendgemaak. In die #VeiligeRuimte-verslag is ondersoek gedoen oor hoe kwesbare kinderslagoffers van mishandeling by die SAPD-stasies gedien kan word. Stuur ʼn sms na 39236 (SMSe kos R15.00 per SMS. Gratis SMSe geld nie. B’s & V’s geld) om die veldtog te ondersteun.

Ondersteun Ons