Augustus 5, 2025
Winter Olimpiese Spele by die kinderhuis – yskoue spanbou
Op 24 Julie 2025 het die personeel van die Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom die koue soos ware kampioene tydens hulle Winter Olympics-spanboudag aangedurf.
Augustus 5, 2025
Abraham Kriel Kinderhuis bied 'n feestelike markdag aan!
Op Saterdag 14 Junie het die Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom weer fees gehou en dit was uitdie boonste rakke!
Junie 12, 2025
Sanet het gegradueer!
Vandag vier ons die inspirerende suksesverhaal van Sanet Basson, 'n voormalige Abraham Kriel-kind.
Junie 12, 2025
Beatrix hardloop 85 000 treë van hoop
Op Sondag, 27 April het Beatrix Thornhill, sjef van Johannesburg, die London Marathon ten bate van die Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom aangedurf.
Junie 12, 2025
Skoolverlaters toer en leer noodhulp in Hazyview
Van 27 tot 30 April het twaalf van ons skoolverlaters die voorreg gehad om aan ’n geakkrediteerde noodhulpkursus in Hazyview deel te neem – ’n waardevolle toevoeging tot hul CV’s.
Mei 6, 2025
Ons stigter – Ds Abraham Kriel
In 2025, Abraham Kriel Children’s Home celebrates its 123rd anniversary. Since 1902, it has served as a safe haven for neglected and vulnerable children – made possible by the…
Mei 6, 2025
Die dapper stappers van ons kinderhuis
Die maatskaplike werkers by Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom dra elk verantwoordelikheid vir ongeveer 37 kinders.
Mei 6, 2025
Dringende behoefte aan lugversorging in ons kinderhuisbus
Met vreugde, lag en gesels word die groot bus begroet. Almal is opgewonde want die vooruitsig van ʼn lekker seevakansie lê voor.
Mei 6, 2025
Abraham Kriel Kinders se Passiespel
Op 16 en 17 April, in aanloop tot die Paasnaweek, het die Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom ʼn Passiespel aangebied.
Maart 28, 2025
Groot verjaarsdagviering vir ons Abraham Kriel kinders
Op Saterdag, 1 Maart, het 'n behoorlike viering plaasgevind by die Abraham Kriel Kinderhuis in Nylstroom.










